Athlete Profiles

Grane-Lee Fortuin: Grane-Lee Fortuin (11) is die jongste lid van Fit2Run. Sy is ‘n skander leerder aan Esselen Park Primere skool in Graad 5.Sy het sover al 3 die landloopitems vir Dogter 11 gewen. Op die volgende byeenkomste.1. Hoerskool Breerivier – 7 Mei 2022.2. Worcester Kleinplasie – 14 Mei 2022.3. Worcester Noord Laerskool – 21 Mei Read More …