Kom ons bou ons baan saam.

Fit To Run Worcester glo ons lankal dat mens moet uitspring en jou eie ding doen.
Daar kan nie op die staat en besighede ALLEEN vertrou word om dinge vir jou te doen.
Ons atlete word geleer om self hand in die ploeg te slaan en iets te doen wat eendag ‘n nalatenskap (legacy) vir die gemeenskap is.
Dankie aan die lede vd gemeenskap wat die versiendenheid het en ons support. Hoe gering ook al.
As almal net R50 per maand kan bydrae kan dit wys ons gemeenskap gee om. Inbox my of WhatsApp 083 398 5922 as u bydrae wil maak of deponeer in ons rekening.

Fit2Run
FNB Branch: 250655
ACCOUNT: 62189989737
CHEQUE