Author: fontong@gmail.com

Ons baan het klei!

Ten spyte van die pandemie kon ons fokus om ons droom die “Fit2run Oval” te voltooi. Ons het in 2016 begin en na 5 jaar kan ons terugkyk en het vandag die laaste klei gegooi. Natuurlik is daar nog baie te doen, maar ons kan ten minste in die nuwe jaar begin byeenkomste aanbied. Dankie Read More …

Kom ons bou ons baan saam.

Fit To Run Worcester glo ons lankal dat mens moet uitspring en jou eie ding doen.Daar kan nie op die staat en besighede ALLEEN vertrou word om dinge vir jou te doen.Ons atlete word geleer om self hand in die ploeg te slaan en iets te doen wat eendag ‘n nalatenskap (legacy) vir die gemeenskap Read More …