Ons baan het klei!

Ten spyte van die pandemie kon ons fokus om ons droom die “Fit2run Oval” te voltooi.
Ons het in 2016 begin en na 5 jaar kan ons terugkyk en het vandag die laaste klei gegooi.
Natuurlik is daar nog baie te doen, maar ons kan ten minste in die nuwe jaar begin byeenkomste aanbied.
Dankie vir almal se bydraes. Ons waardeer dit regtig baie. En sal weer op u nommer druk.🙏 Ek het in die tyd besef dat daar baie omgee mense is.